advertisement
Question
Posted by: Lydia | 2010/12/14

Vol ondersoek

Wat behels ''n " vol mediese ondersoek" ? Kan jy self besluit jy wil een hê  en dan net na jou huisdokter gaan? Ek en my man is altwee 30 en het nog nooit voorheen so ''n ondersoek gehad nie. Dek ''n mediese fonds dit? Doen hulle bloedtoetse en waarvoor word daar alles getoets?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lydia
Jy kan sommer uit jou eie gaan en vir jou dokter dit versoek. Hy gaan jou uitvra oor jou familie geskiedenis en jou gesondheid, en sal dan daarvolgens besluit watter dinge hy spesifiek moet na kyk (bv cholesterol, suiker, uriensuur ensovoorts) Hy doen dan 'n fisiese ondersoek - kyk na longe, hart, kliere, buik, polse ens en mag dan sekere bloede aanvra as nodig. Jy behoort ook elke jaar vir 'n papsmeer te gaan om te kyk vir serviks kanker - jou GP of 'n gyne kan dit doen. Die mediese fonds sal dit dek.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/14

Hallo Lydia
Jy kan sommer uit jou eie gaan en vir jou dokter dit versoek. Hy gaan jou uitvra oor jou familie geskiedenis en jou gesondheid, en sal dan daarvolgens besluit watter dinge hy spesifiek moet na kyk (bv cholesterol, suiker, uriensuur ensovoorts) Hy doen dan 'n fisiese ondersoek - kyk na longe, hart, kliere, buik, polse ens en mag dan sekere bloede aanvra as nodig. Jy behoort ook elke jaar vir 'n papsmeer te gaan om te kyk vir serviks kanker - jou GP of 'n gyne kan dit doen. Die mediese fonds sal dit dek.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement