advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/11/04

Vog-retensie: vervolg

Hi Doc,

Ek was 5 weke gelede by Dr. Blomerus en op daardie stadium het ek nie erg vog-retensie gehad nie (die LASIX drip wat ek die week vantevore in Wilgers gekry het, het van al die vog ontslae geraak). Dr. Blomerus weet dus nie dat ek soveel vog terug hou nie.

My Uitwerpfraksie het hy gemeet op 56% en daar is nie hartkamer vergrotings nie. Net die Graad 2-3 mitraal inkompetensie.

Ek sien Dr. Blomerus eers weer 24 April 2009 vir ' n opvolg.

Wat kan die vog-retensie veroorsaak en hoe kan ek dit verbeter?

Baie dankie Doc :)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Laat weet hom net hiervan en kyk bietjie na hierdie artikel - dit kan dalk vir jou 'n idee gee van waar dit vandaan kom: http://www.betterhealth.vic.gov.au/bhcv2/bhcArticles.nsf/pages/Fluid_retention?OpenDocument
Dalk is dit 'n newe effek van een van die pille wat jy gebruik? Pasop vir te veel diuretika, dit kan jou kalium vlakke uitput wat weer sleg is vir jou hartritme en hartfunksie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement