advertisement
Question
Posted by: Elize | 2011-09-27

Vog retensie

Ek soek net raad ivm `n nuwe simptoom!
Ek is op Exforge (5mg) vir hoë  bloeddruk ( dis onder beheer), maar elke dag, na middagete is ek so geswel dat ek losser klere moet aantrek. Ek is kortasem, warm gloede, duiselig en ek voel GLAD nie goed nie. Teen laat aand is ek so moeg met geen eetlus nie.Maar soggens is alles weer normaal. Tydens hierdie " aanvalle"  bly my bloeddruk hoog normaal, my glukose lesing is gister 7.3, wat kan verkeerd wees?
Dankie,
Elize

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elize

Ek stel voor dat jy jou dokter konsulteer, aangesien daar vele moontlikhede is wat ondersoek moet word. Dit is veral belangrik dat jou dokter jou nierfunksie toets.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement