advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009-02-02

Vog retensie

Hi Doc,

Ek het van vandag af weer 2x per dag 20mg Lasix gedrink. Die Kardio het nie vir my ' n herhalings voorskrif daarvoor gegee nie, want hy is van mening dat langtermyn Lasix nie goed is vir hart en niere nie.

As ek nie goed doen sonder Lasix nie, kan ek dit dan vir die res van my lewe drink?

As ek wel Pulmonale drukking het - wat is die behandeling daarvoor en sal dit verbeter? Ek is nou al 10 maande post-op.

Dankie Doc,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Ek het vanaand eers jou vraag van Donderdagaand gesien en geantwoord - maar ek dink jy moet maar liewer die Lasix drink as jy baie swel en kortasem word sonder dit. Daar is mense wat dit net maar moet langtermyn drink omdat hulle nie goed doen daarsonder nie - laat net gereeld jou UKE bloede toets om te kyk of jou kalium byhou.
As jy Pulmonale hipertensie het, en die oorsaak daarvan is steeds daar, sal dit nie weggaan nie, en moet mens dit maar net beheer. Sien http://www.americanheart.org/presenter.jhtml?identifier=11076
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement