advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/11/03

Vog-retensie

Hi Doc,

Ek het LASIX by die Amiloretic bygevoeg vir 2 weke, maar die vog-retensie op my bene (ek het nie meer kuite of enkels nie) en my maag verminder nie. Ek verstaan nie waar die vog-retensie vandaan kom nie en raak moedeloos daarmee. Ek het gevoel dat die waterpille in elk geval nie help nie en my net duiselig en moeg laat voel en dit verlede week glad nie gedrink nie, maar steeds is ek duiselig en moeg.

Enige raad op hierdie stadium sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Die probleem is dalk nie die volume vog nie, maar die effektiwiteit van die hart om dit weg te pomp. Kyk bietjie of dit help as jy "flight socks" dra. Wat se Dr Blomerus daarvan?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cornel | 2008/11/03

Doc, nog ' n simptoom wat ek vergeet het om te noem: my stem raak weg (asof ek die heeltyd iets in my keel het).

Reply to Cornel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement