advertisement
Question
Posted by: Tasha | 2011/09/25

Voetvrat

Na u voorstel van die gebruik van Duofilm vir my seun se vroetvrat, het die van die eelt dele verwyder, maar nie alles nie. Die vrat bly nog steeds baie pynlik en wil nie van binne genees nie. Hy sukkel om te loop agv die feit dat die vrat net onder die tone op die kussinggedeelte van die voorste deel van die voet voorkom, dus waarop hy trap. Is daar enige ander salf wat ons kan gebruik, soos bv Bactraban met pleisters of wat stel u voor, kortisoon, antibiotiese salf. Ons sal u hulp baie waardeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tasha

Aangesien die Duofilm nie die voetvrat genees het nie, is die enigste oorblywende behandeling, om die vrat te laat brand. Jy sal dus jou dokter vir hierdie prosedure moet konsulteer. Daar is geen ander oor die toonbank medikasie wat enigsins verligting of genesing kan bring nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement