advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009-05-03

Voete pyn vreeslik!

Dis nou al seker n jaar indien nie meer nie,dat ek pyn in my voete het .Dis veral erg as ek n ruk gesit het,bestuur het en nog erger as ek snags opstaan of dan soggens.Dis meer in die bol v my voet,ek kan omtrent nie op my voete trap nie,dit raak beter en voel dan of dit weggaan na ek n ruk aan die gang is!Ek s n 38 jarige ma v 2 kleintjies onder 4.Eks nie oorgewig nie,weeg 53 kg en is 1.58 cm.Wat kan dit wees?Dis so asof my voete geswel voel,maar dit is nie geswel nie!Dis dieselfde gevoel min of meer as toe ek ver swanger was met die ekstra gewig op my voete,dis net eks nie swanger nie en ook nie oorgewig nie!Ekt t ook redelike pyn in my lae rug en heupe,net as ek n ruk gesit het of afbuk is dit seer.Voel soos n ou vrou!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Dear Anonymous

It sounds as if you have plantar fasciitis, a very common foot condition. There are no quick fixes for this but there is a lot you can do to help with the pain. Stretching exercises and ice therapy help, as will wearing a high heel shoe for the first 10 minutes of the day. My advice is to find a podiatrist, they should be able to make an orthotic to correct your foot position. Check on websites for stretching exercises.

Regards
Chris

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-04-13

My voete pyn ook permanent al het ek geen gevoel aan die onderkant en my tone ook. Al is hulle dood is hulle baie gevoelig vir. Sekere goed. Enkels is ook styf en pyn ook baie.my vingers het ook nou begin dood gaan.kan nie fyn goed voel nie en jeuk baie Ek soek asb raad

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016-04-13

My voete het ook baie pyn en enkels voel styf.verder is voete baie gevoelig maar hulle is dood tot amper by kuite en my vingers het ook begin met geen gevoel. En jeuk baie. Ek soek ook asb raad

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016-04-13

My voete het ook baie pyn en enkels voel styf.verder is voete baie gevoelig maar hulle is dood tot amper by kuite en my vingers het ook begin met geen gevoel. En jeuk baie. Ek soek ook asb raad

Reply to Anonymous
Posted by: virgil | 2015-12-17

i have pain at the back of my feet and it is now plus minus two years..and it feels if my feet is not straight,it really burning.what can i do or use

Reply to virgil
Posted by: Anonymous | 2009-05-04

Vergeet om te se,ek is by Curves,en ek loop meestal kaalvoet of met sandale,eks n tuisblyma.So as ek skoene aantrek is dit sandale of tekkies dorp toe.Baie selfde ander toe skoene!Die oefen help nie,voel maar weer net so,voel net goed na die oefening,snags en saans maar dieselfde,eintlik half erger,veral my voete en heupe!So oefening help nie regtig nie!

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement