advertisement
Question
Posted by: Rika | 2010/05/24

voete en bene wat brand

bene en voete wat tot by knieë  permanent brand. getoets vir suiker en het vit B inspuitings gekry nog steeds daar. Is nie diabeet nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Rika

Ek stel voor jy bly op 'n goeie Vitamien B aanvulling soos Neurobion tablette. Dit mag dalk die moeite werd wees om 'n produk soos ANTISTAX ook 'n probeerslag te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/05/25

Hi Rika

Ek stel voor jy bly op 'n goeie Vitamien B aanvulling soos Neurobion tablette. Dit mag dalk die moeite werd wees om 'n produk soos ANTISTAX ook 'n probeerslag te gee.

Reply to pharmacist
Posted by: Johan | 2010/05/24

Ek is diabeties tipe 2
Ek gebruik vit. B aanvullings, hulle se dit help. Diabion of Diabecinn.
Dan as my bene of voete " brand"  smeer ek Ingam Champhor cream aan.
Help ook vir jeuk, hande. arms, bene, voete.

Kyk na die webblad van Diabion, hulle se as ju dit drink, sal jy nie diabeet word nie.

Reply to Johan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement