advertisement
Question
Posted by: Beth | 2012/11/16

Voete

My linkervoet is in Feb 2012 geopereer vir `n tendon skeur: Peroneus Brevis uitgesny en res aan Longis vasgeheg. Maar nou is daar `n skeur in die oorblywende tendon.
Regtervoet het `n stress fraktuur agv veelvuldige operasie. Behandeling behels die dra van `n moonboot en op krukke.Maar nou is my linkervoet se pyn ondraaglik as gevolg van die ekstra las op dit.
My vraag is net asseblief: watter van die twee probleme is die maklikste behandelbaar, en watter een is die meer ernstige een?
Pyn in albei voete is byna ondraaglik.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beth

Ongelukkig sal jy 'n ortopeet moet konsulteer om vas te stel wat die oorsaak is van die pyn in jou linkervoet, soos byvoorbeeld, tendon skade, as gevolg van oor gebruik. Jy sal die verskillende opsies met jou dokter moet bespreek.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement