advertisement
Question
Posted by: Bonita | 2011/11/07

voete

Hello,hoop jul kan my help asb!!
My man werk op m plaas en dra gumboots, hy werk elke dag in water dus is sy voete altyd nat. hy kla dat sy voete pyn en dit lyk skubberig. Ek smeer dit met Ingrams campfer room

baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Bonita

Die tipe pyn speel 'n belangrike rol om te help bepaal wat die oorsaak is. Ek stel voor dat jy moontlik 'n middel wat swamme dood (byvoorbeeld Lamisil) probeer - Dit mag wees dat jou man 'n swaminfeksie op sy voete ontwikkel het.
Indien die simptome egter nie verbeter nie (of indien dit erger raak) sal hy 'n dokter moet besoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Dewald | 2011/11/16

hello ek sit ook met n probleem en ek hoop dalk julle kan my help.my toon nael groei in en hy bloei baie erg en daar kom baie sweer uit moet ek my toon nael laat verwyder?asb laat weet my dringend dankie

Reply to Dewald
Posted by: pharmacist | 2011/11/08

Hi Bonita

Die tipe pyn speel 'n belangrike rol om te help bepaal wat die oorsaak is. Ek stel voor dat jy moontlik 'n middel wat swamme dood (byvoorbeeld Lamisil) probeer - Dit mag wees dat jou man 'n swaminfeksie op sy voete ontwikkel het.
Indien die simptome egter nie verbeter nie (of indien dit erger raak) sal hy 'n dokter moet besoek.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement