advertisement
Question
Posted by: Yolande Olivier | 2011/05/25

Voet Vrat???

My seun was in February by die GP oor ''n eelt op sy voet. Die dokter het gese dit is ''n vrat en het Duofilm gegee. DIt moes ons aansmeer en na 4 dae die dooie vel afsny. So het dit aangegaan vir ''n hele tydjie. So 2 weke gelede het die kol(merk) aan die kant van sy voet net groter begin raak. Ek het hom vroeer dokter gevat en hy het gese dat dit ook nie ''n vrat is nie. Hy het ''n verskriklike naam gegee - in kort is dit ''n virus wat dit veroorsaak. Die virus het nou versprei om hierdie oorspronklike " vrat" . Hy het ook nou aan een van sy tone ''n soortgelyke merkie gekry. Die dokter het genoem dat die virus sy liggaam aanval. Party mense is gestand daarteen. Jy kan dit nie uitsny nie, want dit gaan defnitief weer terug kom.Hy het voorgestel dat ons na die fisioterapeut toe gaan. Hulle verwyder dit met laser en hy gaan omtrent vir 10 sessies moet gaan. Ek weet nie of dit die regte opsie is nie. Hoe raak ''n mens ontslae van so iets en wat veroorsaak dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Yolande

Ek stel voor dat jy liewer 'n tweede opinie van 'n dermatoloog kry, indien sy toestand nie verbeter nie.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: griet | 2011/05/27

Ek het die raad by apteker gekry: smeer met camphor spirits ''n paar keer per dag dit sal self afval!

Reply to griet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement