advertisement
Question
Posted by: Magda | 2011-06-30

Voet probleem

Die 2e kussingtjie onder my voet het so 2 mnde terug baie seer geword en geswel, die swelling het in die toon langs d groottoon gegaan en die toon het 2x so groot soos die ander voet sn geswel. Met cataflam het die pyn verminder maar die toon is steeds geswel en daar is nou n groot spasie tussen die 2e en 3e toon en die 2e toon klim nou oor die groot toon. Is dit ouderdom siekte? Ek is nou maar eers 56 en loop nou al moeilik agv die voet

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Magda

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek, bloedtoetse en 'n x-straal van jou voet konsulteer, aangesien dit nie 'n ouderdom siekte is nie. Sodoende kan 'n diagnose gemaak word en behandeling voorgestel word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement