advertisement
Question
Posted by: Rexie | 2012-10-08

Voet na bunion operasie

My regtervoer bly half ongemaklik en ek sukkel om skoene te kry wat gemaklik sit. Die bunion is verwyder en ''n belyningsplaatjie is ook ingesit aan die binnekant van die voet. Middag na werk is dit nog geswel en ek voel dat die voerholte ook pynlik is (het wel byne geen voetholtes nie- platvoete.
is dit normaal en hoelank moet ek kans gee vir die voet ook heeltemal te normaliseer, dit is nou 2maande.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Rexie
Miskien moet jy 'n voetkundige (podiatrist) gaan sien wat vir jou ortotiese skoeninsetsels kan maak om die voetbrue te lig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2012-10-18

Hello Rexie
Miskien moet jy 'n voetkundige (podiatrist) gaan sien wat vir jou ortotiese skoeninsetsels kan maak om die voetbrue te lig.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement