advertisement
Question
Posted by: elsabe | 2011/06/24

voet been - brandpyn

Ek het 4 weke gelede ''n spinale fusion gehad. Die dag na die operasie was my voet/groottoon seer. vlgs die dr is dit omdat hulle soveel met my spiere ens gewoel het tydens die operasie. Daar was nogal baie gedoen - deur ort ped en neurosjirurg. Isdit so en wat kan ek doen om dit te verlig

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elsabe

Dit is 'n groot operasie en kan baie pynlik na die tyd wees. Ek stel voor dat jy die pyn medikasie gebruik wat voorgeskryf is en vir drie dae streng bedrus. Indien daar geen verbetering is nie, moet jy die neurochirurg herkonsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement