advertisement
Question
Posted by: dol | 2009-01-16

voet

Ek loop baie kaalvoet en drap dan natuurlik gedurig in dorings. Maar hier is ' n plekkie op my hak wat ek gedink het ' n doring is, maar dit begin nou ' n harde knop vorm onder my vel en is nogal seer. My man het al probeer oopmaak om te kyk of daar ' n doring is, maar daar is nie. Die knop gaan nie weg nie en voel of dit stadig maar seker groter word. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is moontlik dat 'n doring baie diep in jou voet is en dit ontsteek het. Ek stel voor dat jy jou dokter spreek, sodat hy die area kan ondersoek en dan die doring vir jou verwyder.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Hes | 2015-12-07

Ek het een oggend wakker geword met 'n knop onder my voet net onder my klein toontjie. Deur die dag voel ek hom nie so erg nie maar deesdae raak dit regtig seer. Ek het nie 'n medies nie so weet iemand dalk wat 'n dokter my sal vra?

Reply to Hes

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement