advertisement
Question
Posted by: lizette | 2011/11/11

voel soos die dood

Ek is 31 en vroulik laas week woensdag aand het ek in die kombuis gestaan en broodjies maak vir my en my man vir werk maar toe ek die broodjies wou sny het ek skielik net siek begin voel. My hande het begin bewe my hele lyf voel bewerig en lam ek kon nie die broodjies sny nie my man moes dit kom doen. My hart het baie vinnig begin klop ek het vreeslik begin sweet en gevoel asof ek gaan omkap of inmekaarsak ek kon skaars bed toe loop om te gaan le. en my kop voel of hy wil bars. Vandag voel ek nog presies dieselfde my lyf voel lam as ek opstaan om aante trek of te loop voel dit asof ek gaan inmekaar sak my bene kan my nie regop hou nie. my lyf voel bewerig ek sweet en dis nie van die hitte buite nie my hart klop nog steeds by kere baie baie vinnig dat ek hom letterlik voel klop. Laas week was my bloedruk 120 op 180 maar vanoggend is hy 88 op 61 maar dis niks nuut nie my bloedruk was maar nog altyd so skielik baie baie hoog dan val hy net skielik laag ek is nie op medikasie nie. Ek bly moeg ek kom 3 uur by die huis dan le ek op die bed raak aan die slaap en slaap tot more oggend 4 uur wanneer ek moet opstaan ek het net nie krag vir niks nie ek kan nie eers loop nie dis moeite omdat my bene soos jelly voel en ek voel asof ek flou gaan val as ek opstaan. Wat kan fout wees en wat as ek na die ongevalle gaan of my huis dr en hulle kry niks fout op die toetse nie en stuur my net weer huis toe.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizette

Daar is veelvuldige moontlikhede wat jou simptome kan veroorsaak en ek stel voor dat jy so gou as moontlik jou dokter vir 'n volledige ondersoek, bloedtoetse en 'n EKG konsulteer. Daar is geen oor die toonbank medikasie wat ek kan voorstel nie en dit is baie belangrik om die spesifieke oorsaak vir jou simptome te vind.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Jacques | 2016/05/26

Goeie dag .. Ek soek dringend help, ek en my geliefde her gisteraand gebraai en na die braai not so biekie Lang's die kole gesit en gesels .. 2 ure daarna het ons albei se hoofde net erg begin klop en dit klip nounog .. Wat kan ek doenom ontslae te raak van die geklop

Reply to Jacques
Posted by: Anonymous | 2016/03/03

Goeie dag ek is tipe 2 diabeet,ek voel goed in die dag maar in die aand kry ek die verskriklike lam gevoel,dit voel of ek net daar kan neerval en le,dis is nie lekker dit is so veel moeite om net kamer toe te loop,wat kan dit wees sal waardeer as julle dalk antw kan gee

Reply to Anonymous
Posted by: Sanet | 2011/11/13

Ek het ook dieselfde probleem. My urine is ook donker en ek het ook daai ''snaakse lam"  gevoel. Maar die koue sweet is omdat jy ''n lae bloed suiker het. Eet meer gereeld (klein maaltye geduurende die dag) en as dit meer as gereeld gebeer eet ''n lae vet becuit soos provita met kaas op dit. Wag net vir vyf minuute en jy sal sien dit sal weg gaan. Die sweet wat jy het is ''n koue sweet. Probeer dit net. Di urine het niks daarmee te doen nie. Dis net as ''n mens te veel Caffein drink of te veel sout eet. En nie genoeg water drink nie

Reply to Sanet
Posted by: Susan | 2011/11/12

Goeie dag,
Wonder of u vir my raad het?
Soggens as ek opstaan, ruik my urine vreeslik sleg.
Dis donker bruin en ruik soos ou vrot urine.
Gedurende die dag verbeter die kleur, na lig geel.
Daar is geen pyn of branderigheid met urinering nie.
Ek gebruik net skildklier medikasie, eltroxin,centrum-vitamine en Cruciale vir my lewer.
Ek is 66 jaar oud.
Sukkel al die afgelope 2 maande met hierdie probleem.
Ek drink soggens en saans Citro Soda, sonder enige sukses!
Help asseblief!
Baie dankie.
Susan.

Reply to Susan
Posted by: Susan | 2011/11/12

Goeie dag,
Wonder of u vir my raad het?
Soggens as ek opstaan, ruik my urine vreeslik sleg.
Dis donker bruin en ruik soos ou vrot urine.
Gedurende die dag verbeter die kleur, na lig geel.
Daar is geen pyn of branderigheid met urinering nie.
Ek gebruik net skildklier medikasie, eltroxin,centrum-vitamine en Cruciale vir my lewer.
Ek is 66 jaar oud.
Sukkel al die afgelope 2 maande met hierdie probleem.
Ek drink soggens en saans Citro Soda, sonder enige sukses!
Help asseblief!
Baie dankie.
Susan.

Reply to Susan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement