advertisement
Question
Posted by: ANNONIEM | 2010/05/27

VOEL SLEG!

MIDDAG DOKTER,

EK VOEL AL VIR DIE AFGELOPE 2 WEKE NIE LEKKER NIE. KOPSEER, NAAR, DUISLIG, MOEG, SLAAP SLEG, BORSTE SEER, MAAG OMGEKRAP, BUIERIG EN EET VERSKRIKLIK.

WAT KAN DIT WEES, EN IS DAAR IETS WAT EK SOMMER BY DIE APTEEK KAN KRY OM BETER TE VOEL?

DANKIE!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anoniem
Jy is nie swanger nie? Indien nie, kan jy Valoid probeer vir die naarheid en Immodium vir diaree. Iets soos Mypaid sal help vir kopseer. Jy moet net nie allergies vir enige van die wees nie.

As jy koorsig is, of lyfseer of 'n uitslag het, moet jy dalk jou dokter sien om 'n onderliggende virus infeksie uit te skakel met bloed toetse. Jy sal dalk ook antibiotika nodig hê as hy dink die diaree het 'n bakteriele oorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: aretha | 2010/08/14

asb kan jul help my dogter was dr toe sinus medikasie gekry maar eks bekommerd sy bly duislig, slaan egs sweet uit, by werk net betyds gaan sit en moet koue storte neem sy word duislig van die hitte in badkamer, ek is al moeddeloos,

Reply to aretha
Posted by: ANNONIEM | 2010/05/28

Hi,

Dankie vir die raad.

Groete

Reply to ANNONIEM
Posted by: ANNONIEM | 2010/05/27

DIT SAL LEKKER WEES, HET JUIS GISTER AAND GEDROOM DIE BABA SKOP MY DAT EK SY VOET KIELIE TERWYL EK OP DIE BED IN ''N BONNELTJIE GELE HET VAN DIE NAAR, MAAR EK HET NOG NIE ''N MAAND GESKIP NIE EN DRINK NOG GEREELD MY PILLETJIES, DIT KAN SEKER NIE ONMOONTLIK WEES NIE.

Reply to ANNONIEM
Posted by: Desirè  | 2010/05/27

Hallo Anoniem
Umm eks nou nie n dokter nie, maar dit klink vir my of jy dalk kan swanger wees.

Reply to Desir&#232 
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/27

Hallo Anoniem
Jy is nie swanger nie? Indien nie, kan jy Valoid probeer vir die naarheid en Immodium vir diaree. Iets soos Mypaid sal help vir kopseer. Jy moet net nie allergies vir enige van die wees nie.

As jy koorsig is, of lyfseer of 'n uitslag het, moet jy dalk jou dokter sien om 'n onderliggende virus infeksie uit te skakel met bloed toetse. Jy sal dalk ook antibiotika nodig hê as hy dink die diaree het 'n bakteriele oorsaak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement