advertisement
Question
Posted by: Desirè  | 2011/03/01

Voel net sleg.

Liewe Dokter
Ek voel al byna vir 2 maande verskriklik sleg, naar, duiselig,hoofpyn, bewerig, moeg.voel soms of ek uit my eie liggaam is, as ek dit so kan beskryf, My dokter het bloed getrek, en sekere toetse gedoen, hy se bloedtoetse lyk reg, hulle stel net voor dat hy verder yster toetse doen. Ek is ook nie swanger nie. Ek drink vanaf saterdag Esperide, en voel vanoggend vir die eerste keer beter. My vraag dus: kan dit my yster wees wat my so sleg laat voel, of is dit maar stres? regtig aaklige gevoel, gaan so aan die bewe,voel of ek net wil flou val.
Baie dankie Dokter!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Desire
Dis 'n moeilike vraag want mens kan net besluit wat dit veroorsaak as jy al die inligting het van die mediese ondersoek sowel as bloedtoetse. Yster kan bloedarmoede veroorsaak wat mens moeg en pap kan laat voel (gee gewoonlik nie naarheid,bewerigheid nie)
Sien ook http://changingminds.org/explanations/stress/stress_symptoms.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Natasha | 2013/08/16

Goeie dag Ek voel dieselfde in die oggend voel ek ok en dan eet ek en drink koeldrank dan begin ek so te voel somer so skielik

Reply to Natasha
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/01

Hallo Desire
Dis 'n moeilike vraag want mens kan net besluit wat dit veroorsaak as jy al die inligting het van die mediese ondersoek sowel as bloedtoetse. Yster kan bloedarmoede veroorsaak wat mens moeg en pap kan laat voel (gee gewoonlik nie naarheid,bewerigheid nie)
Sien ook http://changingminds.org/explanations/stress/stress_symptoms.htm
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement