advertisement
Question
Posted by: san | 2013-02-19

voel net siek

Ekt vreeslike hoofpyne,gewrigspyne,voel net lam en swak,bruin vlekke op my voorkop,keel voel toe en geswel.my hare het begin uitval november en die kaal kol is al groot weet nie is al die simptome van een ding nie.en voel parmanent moeg.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

San

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en bloedtoetse konsulteer, aangesien daar vele moontlike oorsake vir jou simptome is. Bespreek elke simptoom met hom/haar, sodat alle moontlikhede ondersoek kan word. Toestande soos 'n lae skildklier telling, diabetes, vitamien tekorte, outo-immuun siektes, asook artritis sal uitgeskakel moet word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anto | 2015-09-25

Ek het snaakse simptome. Ek bly moeg met rukke voel ek duiselig en voel of ek gloei as ek op en af spring voel dit of my blaas gedeelte bars. My oe voel swak en my rug seer my bene voel swaar en warm

Reply to Anto

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement