advertisement
Question
Posted by: Bee | 2011/08/25

Voel asof ek doodgaan, advies asb!

Hi daar Dokter,

Ek het nou al vir 5 dae `n maag wat nie lekker is nie.

Dit voel ook asof ek griep het... kop voel baie weird en fuzzy - kan skaars spel, hoofpyn vanuit die hel. Lam en tam.

Het ek griep en `n maagkiem of is dit my maag wat my so laat voel?

Baie dankie Dokter,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bee

Ek dink jou simptome is te wyte aan 'n virale infeksie wat griep en gastrointestinale simptome het. Behandeling is streng bedrus vir 'n paar dae met verhoogde vloeistof inname. Jy kan vitamien aanvullings neem met 'n hoe dosis vitamien C, selenium en sink. Dit is nie 'n goeie idee om die diarree met Imodium te probeer stop nie, want dit is deel van die liggaam se manier om van die virus ontslae te raak.

Konsulteer 'n dokter indien jou simptome nie na die naweek verdwyn nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Bee | 2011/08/26

Hi Dokter... ek het vergeet om iets anders te noem: ek was vir `n inenting aan die begin van die winter.

 -)

Reply to Bee
Posted by: Bee | 2011/08/25

Skuus, weer ek:
Ek was nog nie by die dokter nie want my medies is uitgeput - `n masiewe tandarts rekening gehad.

Ek hoop en bid maar dit gaan gou oor??!!!

Reply to Bee
Posted by: Bee | 2011/08/25

.... en ek het daai gevoel waar jou kop te swaar is vir jou nek en my nek en skouers fisies pyn ook. Ek het amper niks energie nie en my lae rug pyn ook.

Ek is `n " mess" ....

Baie dankie  -)

Reply to Bee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement