advertisement
Question
Posted by: Liz | 2011/09/20

Voedselgroep

Goeie dag Dietdoc

Ek het 2 vrae:

1) Word bone, ertjies, chickpeas en lensies beskou as ''n stysel of as ''n protein?

2) Waar op die internet kan ek die kJ inhoud van voedsel opsoek?


Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Liz
Om jou vrae te beantwoord: 1) Peulgroente word as proteïne beskou en kan in die plek van vleis, vis en eiers gebruik word; 2) Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Tool's om die 'Calorie Counter' te gebruik, of besoek: www.sahealthinfo.co.za en gaan na "Nutrition" om die kJ inhoud van kosse na te gaan.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/09/20

Beste Liz
Om jou vrae te beantwoord: 1) Peulgroente word as proteïne beskou en kan in die plek van vleis, vis en eiers gebruik word; 2) Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Tool's om die 'Calorie Counter' te gebruik, of besoek: www.sahealthinfo.co.za en gaan na "Nutrition" om die kJ inhoud van kosse na te gaan.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement