advertisement
Question
Posted by: Riana | 2010/11/19

voedsel vergiftiging

Hallo Dok, Ek het op my dogtertjie afgekom waar sy besig was om ham toebroodjies uit haar kosblik te eet - wat al 2 dae oud is (dit wat oorgebly het is slymerig en ruik suur)

Sy lyk nie siek nie, maar is daar enige iets wat ek voorkomend kan doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Riana

Indien sy voedsel vergiftiging ontwikkel, sal dit beter wees om so gou as moontlik 'n dokter te konsulteer. Braking, waar die liggaam ontslae raak van die toksienes moet liefs nie onderdruk word nie, maar vog verlies moet aangevul word deur middel van Elektropak (verkrygbaar by apteke). Kaolin stroop kan gegee word vir die behandeling van diarree en buik krampe.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement