advertisement
Question
Posted by: ML | 2011/01/11

Voedsel intolleransie? / Diaree

Hallo Doc

Ek het in 2009 ''n gastroskopie en kolonoskopie ondergaan omdat ek las gehad het van chroniese diaree. Die spesialis kon niks fout vind nie, maar het wel Histak voorgeskryf vir oormatige suur. Dit gebeur egter nou meer gereeld dat ek sukkel met ''n ligte graad van diaree. My stoelgange is baie los. Ek het nou al gewonder of ek nie dalk ''n voedsel intolleransie het nie? Dikwels gebeur dit dat ek binne 30-45 minute nadat ek iets geë et het, moet haas na die toilet. Partykeer sal ek nog in ''n restaurant sit, dan begin my maag te kramp. Tydens my onlangse Desember vakansie, het ek die hele tyd gesukkel met ''n " los"  maag.

Is daar toetse wat my GP kan doen om vas te stel of ek ''n voedsel intolleransie het? Ek is ook insulienweerstandig - kan dit ''n rol speel? Wat kan ek doen om dit beter te maak? Dit is regtig onaangenaam.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo ML
Ja mens kan toets vir voedsel allergiee met 'n bloedtoets. Hulle behoort ook jou stoelgang weg te stuur om te toets vir parasiete, wanabsorbsie en okkulte bloed. Chroniese Diaree kan veroorsaak word deur spastiese kolon maar die diagnose word slegs gemaak as ALLE ander oorsake uitgeskakel is. Glucophage (metformin) wat vir insulien weerstandigheid gebruik word kan diaree veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/11

Hallo ML
Ja mens kan toets vir voedsel allergiee met 'n bloedtoets. Hulle behoort ook jou stoelgang weg te stuur om te toets vir parasiete, wanabsorbsie en okkulte bloed. Chroniese Diaree kan veroorsaak word deur spastiese kolon maar die diagnose word slegs gemaak as ALLE ander oorsake uitgeskakel is. Glucophage (metformin) wat vir insulien weerstandigheid gebruik word kan diaree veroorsaak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement