advertisement
Question
Posted by: MARIA V/D WATH | 2009/10/22

VOEDSEL ALLERGIE

KAN IEMAND MY DALK KONTAK MY 15 JARIGE KIND IS NOU GEDIAGNOSEER MET DIE VOLGENDE ALLERGIE
EIERWIT/MELK/VIS/KORING/HAWER/MIELIES/SESAMSAAD/BUCKWHEAT/GRONDBOONTJIE ENS. MOEDELOOS GESOEK NA DIEET. HELP ASSEBLIEF.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Maria
Ek is jammer om te verneem dat jou kind aan so veel allergieë ly want dit is 'n komplekse probleem om te hanteer. Dit is essensieel dat julle 'n dieetkundige spreek, aangesien die dieetkundige 'n dieet sal moet uitwerk vir die kind wat al hierdie allergene uitsluit, maar steeds al die voedingstowwe bevat wat sy nodig het om gesond te groei. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Lees so lank die verskeie artikels op hierdie Webwerf oor voedselallergie, deur bo aan hierdie bladsy op 'Diet' te kliek, en dan op 'Allergy & Intolerance'. Jy sal ook raad kan kry by die Allergie Vereniging - besoek hulle Webwerf by: www.allallergy.net
Vir idees en resepte sal ek die kookboek 'South African Cookbook for Food Allergies & Food Intolerance" deur Hilda Lategan, aanbeveel. Kontak Hilda Lategan, wat ook 'n dieetkundige is, by (012) 546-6410) of stuur vir haar 'n e-pos by: mwhildal@mweb.co.za .
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: juan fourie | 2009/12/21

hey ek is allergies vis all melk produkte en sekere vrugte soos lemoene en saad in di lug is daar n sekere dieet wat ek kan volg

Reply to juan fourie
Posted by: DietDoc | 2009/10/23

Beste Maria
Ek is jammer om te verneem dat jou kind aan so veel allergieë ly want dit is 'n komplekse probleem om te hanteer. Dit is essensieel dat julle 'n dieetkundige spreek, aangesien die dieetkundige 'n dieet sal moet uitwerk vir die kind wat al hierdie allergene uitsluit, maar steeds al die voedingstowwe bevat wat sy nodig het om gesond te groei. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Lees so lank die verskeie artikels op hierdie Webwerf oor voedselallergie, deur bo aan hierdie bladsy op 'Diet' te kliek, en dan op 'Allergy & Intolerance'. Jy sal ook raad kan kry by die Allergie Vereniging - besoek hulle Webwerf by: www.allallergy.net
Vir idees en resepte sal ek die kookboek 'South African Cookbook for Food Allergies & Food Intolerance" deur Hilda Lategan, aanbeveel. Kontak Hilda Lategan, wat ook 'n dieetkundige is, by (012) 546-6410) of stuur vir haar 'n e-pos by: mwhildal@mweb.co.za .
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.