advertisement
Question
Posted by: Rhina Pieterse | 2013-01-21

Voedsame etes en peuselhappies vir pelgrimstog van tien dae.

Ek sal baie bly wees as u vir my inligting kan deurgee vir die volgende:
1. Voedende peuselhappies
2. Ek moet die deelnemers voorsien van oggendete, middag en aand. Wat kan ek voorsit
Soos ek genoem het ons is vir volle 10 dae op die pad en wil probeer om ongeveer 25km ''n dag af te le
3. Ek wil ook graag die deelnemers van ''n vooraf dieetprogram voorsien, om te volg gedurende die fiksmaak program
U hulp sal baie waardeer word.
Groete Rhina Pieterse

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement