advertisement
Question
Posted by: Connie | 2009-11-02

Vlooie en vel probleem

My 9jr oue Jack Russel het vlooie en al die produkte wat ek opsit (Frontline, Advantage, Advantix, Spot on) brand haar, die plek sal opswel, ' n harde kors maak en dan val die hare uit. Die eerste veearts het kortisoon pille voorgeskryf, sy het glad nie gekrap nie, alhoewel sy nogsteeds vlooie gehad het, maar sy was leweloos. Die ander veearts het Advantix and 2 Antihestamien pille gegee. Dit het geen verskil aan haar gemaak nie. Sy slaap in die huis en die beddegoed word elke week gewas en matte gereeld gestofsuig. Dit is erger as sy buite was. Ek bad haar slegs met shampoe vir ' n sensitiewe vel. Wat kan ek gebruik om buite te gooi en is daar iets anders wat ek op haar kan gebruik om van die vlooie ontslae te raak? Watteer salf kan ek gebruik vir haar vel, dis vreeslik rooi van al die krap. (huidiglik gebruik ek Bactroban salf)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Connie

Gee vir haar Capstar pille en spuit haar met die Frontline sproei. Gebruik Flego vir buite en op die meubels en matte binne.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009-11-05

Program pille! Suster! Dit werk. Vat 6maande, maar regtig, DIT WERK!!!!!! Geen vlooie op my jack russel of staffie nie

Reply to Anonymous
Posted by: Cybervet | 2009-11-04

Hallo Connie

Gee vir haar Capstar pille en spuit haar met die Frontline sproei. Gebruik Flego vir buite en op die meubels en matte binne.

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement