advertisement
Question
Posted by: Zelda | 2008/09/15

Vlieë 

Help asb nou dat dit warm word vreet die vlieë  my duitse herdershonde se ore letterlik op, het al frontline, dazzel en verskeie ander produkte gebruik sonder sukses. Die laaste wat ek gebruik het was ' n produk wat op perde gebruik word. Dit hou die vlieë  so 2 dae weg, is net bang vir oordosis.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Zelda

Shoo-Fly werk goed.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Ron | 2016/01/20

What is "perde salf" in english?

Reply to Ron
Posted by: manda | 2008/09/16

daar is ' n produk met die naam cruline wat cruvet in pretoria verkoop. is baie goed. ek gebruik dit op my duitser herdershonde en labrador en het nie probleme nie. dit help vir vollooi en borsluise ook.

Reply to manda
Posted by: George | 2008/09/16

If you also have a tick problem - Advantix is great - controls fleas, flies, mosquitoes and ticks on dogs - get from your Vet.

Reply to George
Posted by: WR | 2008/09/15

Shoo-fly salf op die ore werk mooi. Anders enige vliegwerende gel. Dit hou langer.
Die Equiline vir perde werk goed vir my GSDs vir die res van die lyf.
Honde mis moet gereeld (daagliks) opgetel word, en jy kan selfs daai fly-traps kry. Hang dit ver vanwaar die honde gereeld is - so ' lok'  jy ook die vliee weg.

Reply to WR

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement