advertisement
Question
Posted by: karen | 2012/10/11

vlekke in gesig

hi. ek wil net graag weet. ek het al van dat ek kan onthou bruin vlekke in my gesig. dit is duidelik sigbaar as ek nie make up aan het nie, ek waag dit nie om sonder make up te loop nie, om rede die vlekke. dit is vir my baie sleg. ek het vel produkte gekry by clinque wat redelik goed gewerk het, maar dit is baie duur en dit wil vir my voorkom of dit nie meer help nie. Die vlekke is maar nogsteeds daar. Is daar raad wat jy kan gee of moet ek vel spesialis toe gaan? ek het al ''n spesialis oorweeg, maar weet nie van goeie spesialiste in Bloemfontein omgewing nie.

ek sal jou hulp baie waardeur! ek is verskiklik selfbewus as gevolg van die vlekke.

baie baie dankie!
karen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Jou hiperpigmentasie kan behandel word met "Intense Pulse Light" behandeling of deur middel van laser behandeling. Ek stel voor dat jy 'n dermatoloog konsulteer vir 'n ondersoek en die beste moontlike behandeling. Daar is baie sterk rome beskikbaar wat hulle soms voorskryf wat jy voor die tyd moet gebruik om die vlekke te "lig". Dit in kombinasie met die laser behandeling, is baie suksesvol.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: abby | 2014/02/09

i went for lazer treatments 3 times.Dont see any results..Vlekke sit nog..

Reply to abby
Posted by: Anon | 2012/10/12

Ek het ook dit begin kry toe ek swanger was, dis pigmentasie.
Clinique is baie duur, maar as jy met iemand kan praat oor Environ produkte, bietjie goedkoper, maar baie goed. ek het nou ''n ding begin gebruik van Environ wat die pigmentasie weg vat en onderdruk. Dis ''n clarifying lotion. As jy by ''n velsorg kliniek kan uitkom wat die produkte verkoop, en laat iemand wat ken van, vir jou mooi verduidelik. My vel lyk al sooo mooi en beter. Die pigmentasie gaan maar ''n rukkie vat om weg te gaan.
''n Chemical peal kan ook dit bietje wegvat.

Reply to Anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement