advertisement
Question
Posted by: Jenn | 2010/01/06

Vitamines

Hi dok.

Ek wil graag weet of dit regtig nodig is vir ons om daaglikse multi-vitamines te gebruik? My seun is twee en ek het altyd vir hom scotts emmulsion gegee maar hy hou nie daarvan nie.
As dit nodig is om vitamines te vat, wat kan ons gebruik wat nie te duur is nie?
Ek wil ook graag uitvind oor prenatal vitamines. Ek probeer nou swanger raak en het met my eerste swangerskap chellapreg gebruik maar het verskriklik naar geword en dit gelos en toe gee die apteek vir my sommer ' n noname brand. Wat kan ek andersins gebruik wat genoeg folic acid ens. in het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jenn
Dit is goed om 'n multivitamien aanvulling te gebruik tensy julle baie gesondheids bewus is en tenminste 5 porsies groente en vrugte per dag inkry elke dag.
Jy kan vir jou seuntjie iets soos Junglevite koutablette gee - dit smaak nie so sleg soos Scott's nie. Enige goeie multivitamien is reg - jy kan die Dischem "brand" of iets soos Centrum probeer. Dit is goed om foliensuur en yster aanvulling te neem terwyl jy swanger is. Vra jou apteker wat hy beskikbaar het - die no-name brands is heel aanvaarbaar!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/06

Hallo Jenn
Dit is goed om 'n multivitamien aanvulling te gebruik tensy julle baie gesondheids bewus is en tenminste 5 porsies groente en vrugte per dag inkry elke dag.
Jy kan vir jou seuntjie iets soos Junglevite koutablette gee - dit smaak nie so sleg soos Scott's nie. Enige goeie multivitamien is reg - jy kan die Dischem "brand" of iets soos Centrum probeer. Dit is goed om foliensuur en yster aanvulling te neem terwyl jy swanger is. Vra jou apteker wat hy beskikbaar het - die no-name brands is heel aanvaarbaar!
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement