advertisement
Question
Posted by: A | 2012/04/02

Vitamiene A

Ek probeer swanger raak. Ek is tans in week 3 van my siklus, maar die afgelope ruk het ek regtig ekstra energie nodig. Daarom drink ek Supragyn Bruistablette.
Ek weet ek moenie te veel vitamiene A inneem as ek swanger is nie. Is hierdie bruistablet veilig om te gebruik?

Ek drink op die oomblik slegs dit en foliensuur. Nie enige ander multi-vitamien nie, omdat ek bang is vir te veel vitamien A.

Wat is dit gevare van te veel vitamien A?

Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Indien jy die multivitamien soos voorgeskryf gebruik, sal jy nie Vitamien A toksies raak nie. Die daaglikse inname vir swanger vroue is 3000 mikrogram per dag. Verwys na die volgende artikel vir alle inligting oor Vitamien A: http://en.wikipedia.org/wiki/Vitamin_A

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement