advertisement
Question
Posted by: lee | 2010/05/05

Vitamiene

Goeiedag Dokter,

Ek is op soek na ''n goeie vitamien aanvuller en imuunbooster wat 100% deur die ligaam opgeneem word (wil nie duur piepie maak nie). My huisdokter het centrum voorgestel, maar die apteker het gese dat alhoewel centrum al die noodsaaklike bestandele het, die hoeveelhede daarvan minimaal is... ook word dit blykbaar nie 100% deur die ligaam opgeneem nie. Die apteker het pharmaton voorgestel.

Wat sal u voorstel vir ''n volledige aanvuller EN immuniteitsbooster?

Baie dankie soos altyd :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
Pharmaton is 'n baie goeie vitamien aanvulling maar duur. Jou liggaam gaan net opneem wat jy nodig het, so al neem jy 'n goeie vitamiene aanvulling kan jy steeds van die vitamiene uitskei in jou uriene. As jy gesond eet, met vrugte en groente elke dag, kan jy iets soos Centrum neem, iemand wat weer chronies siek was en swak aptyt gehad het, of wat normaalweg baie ongesond eet moet liewer iets soos Pharmaton neem. Immunochoice, Echinacea, Moducare en Viral choice c is almal produkte wat jou immuun stelsel kan help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/05

Hallo Lee
Pharmaton is 'n baie goeie vitamien aanvulling maar duur. Jou liggaam gaan net opneem wat jy nodig het, so al neem jy 'n goeie vitamiene aanvulling kan jy steeds van die vitamiene uitskei in jou uriene. As jy gesond eet, met vrugte en groente elke dag, kan jy iets soos Centrum neem, iemand wat weer chronies siek was en swak aptyt gehad het, of wat normaalweg baie ongesond eet moet liewer iets soos Pharmaton neem. Immunochoice, Echinacea, Moducare en Viral choice c is almal produkte wat jou immuun stelsel kan help.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement