advertisement
Question
Posted by: Lani | 2009-08-23

Vitamien K

Kook Vitamien K weg in groente? Is dit beter om dit eerder rou te eet of te stoom? Wat ek eintlik probeer uitvind is of Vitamien K deur hitte vernietig word.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lani
Vitamien K is 'n sg. vet-oplosbare vitamien (soos vitamiene A, D en E) en behoort dus nie deur hitte behandeling vernietig te word nie.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Carien | 2009-09-04

Waar en hoe kan ek meer vitamiene K inkry.? Ek het nie meer ' n kolon nie en nou sê  hulle ek moet meer van die vitamiene inneem. Help asb.?

Reply to Carien
Posted by: Zexeon | 2009-08-24

Ja, dit is wateroplosbaar so die groente moet nie gedreineer word nie ... Ek het al brokkoli en blomkool rou geeet maar dit is nie baie smaaklik nie alhoewel spinnasie fyn opgesny saam met blaarslaai in ' n mengelslaai is smaaklik.

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement