advertisement
Question
Posted by: Eugene | 2011/03/03

Vitamien D3

Hallo dok

Ek is ''n 33 jarige man en ek kan ongelukkig nie enige aanvullers of vitamienes drink nie. Dit affekteer my blaas. (ek het interstitiele sistietis) My gastro dokter het my op Vit E 800 IU gesit (vir vervetting van die lewer) , en ek lees nou dat Vit D3 ook ''n goeie aanvulling is.

Is dit veilig om te gebruik? Ek wil die Solal Vitamien D3 500IU kry. Ek moet een ''n dag drink volgens die aanwysings.

O ja, het jy enige raad vir ''n vitamien of aanvuller wat my cholesterol vlakke kan verbeter?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Eugene
die vetoplosbare vitamiene (D, E, K en A) kan opbou in mens se liggaam en newe effekte veroorsaak as jy te veel inneem. Wees versigtig met jou doserings. Moenie meer as 600 IU vit D inneem per dag nie. Jy kan vit B6 vir cholesterol gebruik, maar in hoe dosisse en dit sal dalk jou blaas irriteer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/03

Hallo Eugene
die vetoplosbare vitamiene (D, E, K en A) kan opbou in mens se liggaam en newe effekte veroorsaak as jy te veel inneem. Wees versigtig met jou doserings. Moenie meer as 600 IU vit D inneem per dag nie. Jy kan vit B6 vir cholesterol gebruik, maar in hoe dosisse en dit sal dalk jou blaas irriteer.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement