advertisement
Question
Posted by: Drienie | 2002-08-22

Q.

Vitamien-aanvullings

Ek wil graag my immuunstelsel aanvul en gebruik tans dolomiet-pille, 3 'n dag. Is dit gesond en wat kan ek saam met dit gebruik, aangesien ek geen kalsium of magnesium inkry nie. Ek drink tot 9 koppies koffie per dag, eet vrugte (piesang en nartjies) tussendeur.

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Drienie
Dolomiet pille bevat wel kalsium maar dit is nie besonder beskikbaar nie. Ek wil graag voorstel dat jy Calcium Sandoz drink vir kalsium en Megnesite vir magnesium. Om jou imuunsisteem te versterk, behoort jy ook 'n volledige vitamien- en minderaalaanvulling te gebruik wat onder andere sink en selenium bevat (gesels met jou apteker). Salmoliekapsules wat Omega-3 vetsure bevat, sal ook help. Ek dink jy moet ook probeer om minder koffie te drink en 'n gebalanseerde dieet te volg.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement