advertisement
Question
Posted by: km | 2010/07/15

vit b en gewig

Ek het ''n vreeslike stresvolle lewe (probeer dit verminder, maar nie moontlik) Ek is aangeraai om vit b sress kompleks van natridale te drink. Ek drink dit vir 3weke, maar nou het ek hierdie vreeslike cravings en ek voel ek hou water terug(vingers geswel). Ek oefen 6 dae ''n week en probeer gesond eet. Nou het ek egter 4kg op getel. Moet ek ophou met die vit b kompleks of wat? In plaas van minder stress het ek nou meer agv die gewig optellery. Help asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Km
Vit B kompleks kan moontlik by sekere mense die aptyt stimuleer en dus lei tot gewigstoename, maar ek kan nie verstaan hoekom jy tans aan edeem lei nie. Sekere van die B vitamiene word tog voorgeskryf om PMS teen te werk. Ek wonder of jy nie dalk tans toevallig aan 'n ander oorsaak van waterretensie, soos 'n nierprobleem, ly nie? Probeer die B stres kompleks vir 'n week weer te los en kom ons kyk hoe jy reageer. Indien hierdie simptome verdwyn, dan sal jy ander tegnieke om stres te beheer moet gebruik. Ek sal aanraai dat jy 'n kliniese sielkundige spreek om jou te help om jou stres meer positief te beheer (bv. asemhalings- en ontspanningsoefeninge). Daarbenewens kan daaglikse oefening in die vars lug (bv. flink stap) of joga ook baie help om stres te verlig. Die stap sal ook help vir gewigsverlies.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/07/15

Beste Km
Vit B kompleks kan moontlik by sekere mense die aptyt stimuleer en dus lei tot gewigstoename, maar ek kan nie verstaan hoekom jy tans aan edeem lei nie. Sekere van die B vitamiene word tog voorgeskryf om PMS teen te werk. Ek wonder of jy nie dalk tans toevallig aan 'n ander oorsaak van waterretensie, soos 'n nierprobleem, ly nie? Probeer die B stres kompleks vir 'n week weer te los en kom ons kyk hoe jy reageer. Indien hierdie simptome verdwyn, dan sal jy ander tegnieke om stres te beheer moet gebruik. Ek sal aanraai dat jy 'n kliniese sielkundige spreek om jou te help om jou stres meer positief te beheer (bv. asemhalings- en ontspanningsoefeninge). Daarbenewens kan daaglikse oefening in die vars lug (bv. flink stap) of joga ook baie help om stres te verlig. Die stap sal ook help vir gewigsverlies.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.