advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2011-03-19

Vis allergie?

Doc, ek sal waardeer as jy dalk gou vir my hierna sal kyk:

vir die afgelope jaar het ek opgelet dat wanneer ek vis eet, veral Salmon, dan sal ek 3-5 dae later bloukolle op my bene en arms kry wat ek nie weet waar dit vandaan kom nie.

Ek het al oorweeg om spesifiek ''n visallergie toets te laat doen aangesien ek verlede jaar, na ''n klein operasie, ''n vel uitslag gehad het van die Iodine wat die Shirurg gesmeer het. Ek het my lewe lank op vis geleef en kreef, ens. en nooit die bloukolle probleem gehad nie.

Die enigste probleem is dat die vis-allergie toets blykbaar net in Muelmed gedoen kan word en dis moeilik vir my om daar uit te kom weens werk, ens.

Kan die bloukolle ''n tipiese vis-allergiese simptoom wees - spesifiek dalk Salmon?

Baie dankie vir u raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Dit is moontlik dat jy allergies is vir jodium en ek stel voor dat jy wel vir allergie toetse gaan om dit te bevestig. Blou kolle op jou bene is nie 'n teken van 'n allergiese reaksie nie en ek stel voor dat jou dokter vir 'n stol profiel vra om vas te stel om vas te stel of daar moontlik iets met jou bloedstolling verkeerd is.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Nita | 2016-07-22

Hi daar ek het al verjare gedink ek het n alergie uitslag. Tot in week terug het ek n baie erg opgeswelde voet gehat en dit was baie rooi en het gebrand. Ek was toe dokter toe en hy se ek het bloedstolheid. Ek wil graag weet wat is bloedstolheid en meer oor dit uitvind hoe om dit te behandel of iemand kry wat my kan vertel wat dit is of my kan se waar kan ek die inligting kry asb. Kan my kontak by kirsten.juanita@gmail.com dankie

Reply to Nita
Posted by: Lorraine | 2011-06-30

Ek het die artikel gelees en soek ook raad vir die ongewenste bloukolle, waarvan ek BAIE het. As daar iets met jou bloedstolling verkeerd is wat die bloukolle veroorsaalk, is daar medikasie hiervoor beskikbaar?

Reply to Lorraine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement