advertisement
Question
Posted by: Karien | 2011-01-20

virus infeksie

Hi Dokter Breedt

Ek is al van Dinsdag af siek. Was by die dokter en hy reken dit is ''n virus en my afgeboek tot Maandag. Ek het nog nooit so terrible gevoel nie.

My tande klap op mekaar van koue koors, ek kan nie my kop lig nie so seer is dit, ek is naar, maar braak nie, en van vanoggend af is my nek en rug en hele lyf styf en seer.

Ek was nie onlangs op snaakse plekke nie, bly in PRetoria.

Moet ek terug gaan Dokter toe dalk? Ek wil nie spoke opjaag nie en dink aan breinvliesontsteking nie, want ek weet dit is ''n seldsame ding, maar ek voel baie baie sleg.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karien
Jy kan dalk enkefalitis hê, so gaan maar terug dat hy tog net weer kyk. Koue koors kan ook 'n teken van long ontsteking wees, maar daar is deesdae ook baie malaria in Gauteng (word gedra deur immigrante van Zim) so toets maar vir malaria ook - just in case.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anon | 2011-01-20

Nee ek stem nie saam nie. Jy klink vir my ernstig siek en ek dink nie pynpille is die antwoord nie. se nou net dit is meningitis, dan speel ''n mens nie met tyd nie. Kry jou alie by die dokter asb. Karien.

Reply to Anon
Posted by: P | 2011-01-20

Hi. There are so many people with the same virus at the moment, my sister being one of them. Being a vius antibiotics wont work, so all you can do is take pain tablets.

Reply to P
Posted by: Cyberdoc | 2011-01-20

Hallo Karien
Jy kan dalk enkefalitis hê, so gaan maar terug dat hy tog net weer kyk. Koue koors kan ook 'n teken van long ontsteking wees, maar daar is deesdae ook baie malaria in Gauteng (word gedra deur immigrante van Zim) so toets maar vir malaria ook - just in case.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement