advertisement
Question
Posted by: Racoon | 2010/05/24

Virale bronchitis - 23 weke swanger

beste Dr


Ek is nou 23 weke swanger en vermoed ek het virale bronchitis. Geen koors nie, post-nasale drup en produktiewe hoes met bietjie longpyn. Ek voel ook baie uitgeput. Sover gebruik ek Iliadin vir die neus en sinusse, en my Venteze pompie vir die benoude bors. Is daar nog iets wat ek kan doen? moet ek ''n dokter gaan sien of maar net wag totdat dit oorwaai. Dit het Vrydag begin. Ek werk voldag, maar dis rustige werk.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Racoon
Laat jou dokter liewer na jou kyk - normaalweg kan mens wag dat dit oorwaai maar mens is meer geneig om ernstig siek te word as jy swanger is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/24

Hallo Racoon
Laat jou dokter liewer na jou kyk - normaalweg kan mens wag dat dit oorwaai maar mens is meer geneig om ernstig siek te word as jy swanger is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement