advertisement
Question
Posted by: Serina | 2009-02-04

vinnige steekpyn in linker oog

Ek het nou vanaf Desember 2008 tot vandag vir die 5 de keer ' n kwaai skerp steelkpyn in my linker oog gekry .Dit duur seker net so 3 sekondes. Na die pyn weg is voel my nek aan die linkerkant effe seer en het ook hoofpyn aan die linkerkant van my kop Kan u my asseblief terug antwword. Baie dankie . Serina Vermeulen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Serina
Dit kan 'n raar tipe hoofpyn wees - ons noem dit yspikhoofpyne. Dit word geassosieer met migraine en spanningshoofpyne. Die beste behandeling is om dit te voorkom, en dit kan mens doen met sekere medisyne. Maar jy moet 'n behoorlike neurologiese ondersoek kry om moontlike oorsake uit te skakel.
Sien http://www.headacheexpert.co.uk/IcePickSuddenAndIntenseHeadaches.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement