advertisement
Question
Posted by: winston | 2010/06/14

vinnige hartkloppings

ek is 33 jaar oud.vir afgelope paar maande klop my hart die hele dag vinnig.ek bly ook gedurig moeg en wil die hele tyd slaap.as ek wel gaan le, slaap ek seker so 3-4ure.ek gebruik omtrent 8 maande al depramil en zopax.hierdie simptome het so 3 maande terug begin.as ek een pur-bloka 10 in die oggend drink kalmeer die hartkloppings bietjie.ek drink dit nou so 6 dae.is dit gevaarlik vir langdurige gebruik? en wat stel jy voor moet ek doen.my vrou is bekommerd oor dit.dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Winston
Publocka is nie gevaarlik op die langtermyn nie, maar mens moet laat kyk na jou hart met 'n EKG om te sien of dit net deur angstigheid veroorsaak word en of jy 'n hart aritmie het. As jou EKG normaal is, kan jou dokter dalk vir jou purbloka meer as een keer per dag voorskryf .
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/14

Hallo Winston
Publocka is nie gevaarlik op die langtermyn nie, maar mens moet laat kyk na jou hart met 'n EKG om te sien of dit net deur angstigheid veroorsaak word en of jy 'n hart aritmie het. As jou EKG normaal is, kan jou dokter dalk vir jou purbloka meer as een keer per dag voorskryf .
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement