advertisement
Question
Posted by: CM | 2010/02/08

Vinnige hartklop

Dr.Bets

Ek het onlangs begin gym maar dit lyk nie of dit my baie goed doen nie :). Wanneer ek in die oggend gym word ek verskriklik naar al ooreis ek myself nie. Dit is egter nie wat my so erg pla nie. Ek het vanoggend pilates gedoen vir so 40m. Ek het na die tyd verskriklik moeg gevoel, so dat ek moes gaan slaap. Ek het gedurende die dag besef my hartklop baie vinnig en toe ek dit vannaand meet was dit so 108. Die rede hoekom dit my pla is ek was onlangs by die dokter en sy het gesê  sy hoor ' n baie sagte druis as sy na my hart luister, ek het toe vir ' n ander dokter gevra om ook te luister maar die het niks gehoor nie. Dit is omtrent al 15 ure na my oefenig. Ek is 21. Is dit normaal of moet ek daarna laat kyk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo CM
Ek dink jy moet dalk net 'n EKG laat doen, om te kyk of jy dalk 'n onreelmatige hartklop het. Miskien moet hulle ook 'n sonar aanvra as daar 'n hartgeruis is. Jy moet seker maak dat jy eet voor jy oefen, anders gaan jy hipoglukemie (lae bloedsuiker) kry en dit kan jou baie goor laat voel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/09

Hallo CM
Ek dink jy moet dalk net 'n EKG laat doen, om te kyk of jy dalk 'n onreelmatige hartklop het. Miskien moet hulle ook 'n sonar aanvra as daar 'n hartgeruis is. Jy moet seker maak dat jy eet voor jy oefen, anders gaan jy hipoglukemie (lae bloedsuiker) kry en dit kan jou baie goor laat voel.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement