advertisement
Question
Posted by: Noenoe | 2010/08/20

Vicks langdurige gebruik in neus..?

Ek is vroulik en "  purr"  (vrouens snork mos nie) wanneer soms..ek het probeer uitvind waarom en agter gekom dat my neus tog nie heeltemal oop is nie al kan ek daar deur asem haal..
Ek het toe vicks met ''''n oorpluisie in my neus begin sit voordat ek gaan slaap en dan "  purr"  ek nie..!
Nou wil ek net hoor of die vicks nadelig sal wees as ek dit elke aand in my neus sit..?
Kan dit my neus vliese uit droog..?
Dit werk nie goed as ek dit net voor my neus smeer nie..
Ek gebruik wel sinus medikasie MAAR dit maak nie my neus goed oop nie..
Het ook die inspuiting (ken nie die naam nie) gekry wat veronderstel is om 6 weke in jou liggaam te bly en jou neus oop te hou..werk nie vir my nie..!
Verder spuit ek ook af en toe my neus en die spuite wat jy net 1x ''''n dag gebruik werk ook nie..?
Ek drink ook die SINUTAB ALLERGY..wat al is wat goed werk..
Het ook al probeer om daagliks Allergex te drink..
Dankie vir die terugvoer en lees van my brief..
lekker dag en naweek..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Noenoe, jammer om jou bubble te bars, maar vroue SNORK! Neem byvoorbeeld my skoonma as 'n voorbeeld.

Rakende die vicks binne die neus - Ek sal dit geensins aanbeveel nie. Nie net kan dit permanente skade aan die slymvliese binne die neus aanrig nie, maaar die petroleum jellie daarbinne kan volgens sekere dokters ook 'n tipe longontsteking veroorsaak met chroniese gebruik(http://www.healthcentral.com/peoplespharmacy/408/60809.html).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Fuchimick | 2011/02/16

Reply to Fuchimick
Posted by: AcCoxyconry | 2011/02/13

Reply to AcCoxyconry
Posted by: emulseerall | 2011/02/06

Reply to emulseerall
Posted by: Kurtis Urioste | 2011/01/25

Reply to Kurtis Urioste
Posted by: pharmacist | 2010/08/23

Noenoe, jammer om jou bubble te bars, maar vroue SNORK! Neem byvoorbeeld my skoonma as 'n voorbeeld.

Rakende die vicks binne die neus - Ek sal dit geensins aanbeveel nie. Nie net kan dit permanente skade aan die slymvliese binne die neus aanrig nie, maaar die petroleum jellie daarbinne kan volgens sekere dokters ook 'n tipe longontsteking veroorsaak met chroniese gebruik(http://www.healthcentral.com/peoplespharmacy/408/60809.html).

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement