advertisement
Question
Posted by: AB | 2009/03/27

Vibreergordel voordelig of nie?

Ek het ' n paar vrae ivm die vibreergordel wat blykbaar help met sirkulasie, cm verlies ens. Hoe werk dit? Kan die vibrasies help om cholesterol af te breek? Kan dit help met selluliet? Dis vir my logies dat dit sirkulasie moet verbeter, maar kan dit werklik cm verlies veroorsaak? Behoort mens gewig te verloor met die gereelde gebruik daarvan? Kan dit op enige manier nadelig wees vir die liggaam om so-iets te gebruik? Is dit veilig om te gebruik as ek ' n fusie van die rugwerwels gehad het?
Baie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

AB

Daar is geen mediese bewys dat dit effektief is nie en ongelukkig kan ek daarom nie kommentaar lewer nie. Jy is egter welkom om dit te probeer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement