advertisement
Question
Posted by: Estelle Mouton | 2011-10-12

Vetkliere

Goeiedag
Ek is 47 en ek het die afgelope 2jaar onsettend baie vetkliere in my arms gekry. Druk ''n mens aan my arm kry ek seer en sodra die koue kom dan pyn my arms so ek kan dit nie eens oplig nie.
Ek het op my arm en boarm op die een arm het ek 12 vetkliere en die ander een het ek 9. My ma se arms lyk ook so hoppelrig en my broer. Is daar iets wat ''n mens kan aansmeer om dit te laat verdwyn of moet dit uitgesny word.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Estelle

Ongelukkig is daar nie iets wat jy kan aanwend nie. Jy sal 'n algemene chirurg vir die behandeling daarvan moet konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: shinice | 2014-05-17

ek het grootgeraak met die fyn puisies bokant my oe..soos ek groot geraak het,het ek hulle mooi bestudeer en gedink dis vratte .ek was dokter toe en hy het gemeen dit is vetkliere.wat presies se dit?

Reply to shinice

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement