advertisement
Question
Posted by: Vicky | 2010-03-25

Vet op my laer rug

Ek het nog altyd min vet op my laer rug gehad - my rugstring was selfs effense prominent. Maar ek vind die afgelope paar maande het ek meer vet daar gekry. Tog is my gewig nog dieselfde. Wat kan dit wees? Kan dit wees dat ek te veel suiker inneem? Ek trap elke dag fiets en eet gesond.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Vicky
As jy nie gewig opgetel het nie, dan twyfel ek of jy 'vet' op jou rug deponeer. Dit is moontlik dat jy meer spiere ontwikkel van die fietsry. Omdat ek self nie kan kyk hoe jou rug lyk, sal ek aanraai dat jy iemand soos jou huisarts vra om te kyk of dit wel vet is, al dan nie. Gewoonlik vind vet deponering by vrouens op die maag, borste, heupe en dye plaas.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010-03-25

Beste Vicky
As jy nie gewig opgetel het nie, dan twyfel ek of jy 'vet' op jou rug deponeer. Dit is moontlik dat jy meer spiere ontwikkel van die fietsry. Omdat ek self nie kan kyk hoe jou rug lyk, sal ek aanraai dat jy iemand soos jou huisarts vra om te kyk of dit wel vet is, al dan nie. Gewoonlik vind vet deponering by vrouens op die maag, borste, heupe en dye plaas.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement