advertisement
Question
Posted by: DEE | 2009/07/10

VET KLIER

TOE EK JONGER WAS HET ' N VET KLIER IN MY BORS ONTSTEEK, KLEIN " PUISIE"  OP MY BORS EN DIE DR HET SALF EN PILLE VIR DIE GEE - BAIE JARE TERUG. EK HET WEER SO IETS - WAT KAN EK GEBRUIK OF MOET EK DIE DR GAAN SIEN. DIS GLAD NIE SEER NIE, LYK SOOS ' N KLEIN PIENK PUISIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dee

Ek stel voor dat jou dokter gaan sien om te verhoed dat dit versprei en 'n abses vorm. Hy/sy sal moontlik antibiotika voorskryf en indien dit groot genoeg is, die puisie/abses dreineer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/05/19

Ek het 'n groot vet klier op my kop wat die groote van 'n golf balletjie, moet ek dit laat verwyder en wat is die oorsaak en komplikasies daarvan indien ons dit los

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/11/20

Ek het n groot swelsel onder my linkerknie en die dokters se dis n skadelose vetklier. Ek wonder net of dit iets te doen het met elefantiase?

Reply to Anonymous
Posted by: Magda Viviers | 2013/10/02

Ons familie het 'n geskiedenis van vetkliere wat oral onder die vel uitbult. Dit kom veral voor in die voorarms wat dit baie onaansienlik maak. Hoe raak mens daarvan ontslae?

Reply to Magda Viviers
Posted by: nelia | 2009/07/12

Ek het ' n swelling in die buig van my linker been, wat nogal gevoelig raak wanneer ek draf, het ek dalk ' n spier seergemaak, of is daar iets anders fout.

Baie dankie
Nelia

Reply to nelia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement