advertisement
Question
Posted by: Natasjha | 2011/09/12

Veselryke dieet

Beste dokter

Ek benodig om te weet waar ek n vesel dieet plan kan kry>  ek moet my kind op so iets plaas, sowel as myself ons sukkel met hartlywigheid asook ambeie. Die probleem is ons drink nie baie water nie maar wel genoeg vloeistof soos koffie en suikervrei koeldrank. Ek sukkel ook om gewig te verloor.
Ek was klein tyd onder gewig baie vinnige metabolisme gehad en so 10 jaar terug het dit verande en het ek gewig opgetel wat ek nie verloor kan kry nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Natasjha
Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Food as Medicine', en 'Healthy colon', en lees die verskeie artikels oor hoe om die veselinhoud van julle dieet te verhoog. Let asb ook daarop dat die inname van 'goeie mikroörganismes' of probiotika, baie help om hardlywigheid teen te werk. Ek sal voorstel dat julle Bifidoflora by julle gesondheidswinkel koop en elke dag neem om die mikroörganismes in die dermkanaal te normaliseer. Kyk ook na 'Weight loss' terwyl jy op die DietDoc deel van die Webwerf is, en klik op 'The right approach' en 'Slimming Diet' vir 'n voorbeeld van 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet. Kombineer so 'n dieet met daaglikse oefening, julle kan bv. elke dag vir ten minste 30 minute saam gaan stap, om gewigsverlies aan te help en ook gereeldheid te bevorder.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/09/12

Beste Natasjha
Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Food as Medicine', en 'Healthy colon', en lees die verskeie artikels oor hoe om die veselinhoud van julle dieet te verhoog. Let asb ook daarop dat die inname van 'goeie mikroörganismes' of probiotika, baie help om hardlywigheid teen te werk. Ek sal voorstel dat julle Bifidoflora by julle gesondheidswinkel koop en elke dag neem om die mikroörganismes in die dermkanaal te normaliseer. Kyk ook na 'Weight loss' terwyl jy op die DietDoc deel van die Webwerf is, en klik op 'The right approach' en 'Slimming Diet' vir 'n voorbeeld van 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet. Kombineer so 'n dieet met daaglikse oefening, julle kan bv. elke dag vir ten minste 30 minute saam gaan stap, om gewigsverlies aan te help en ook gereeldheid te bevorder.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement