advertisement
Question
Posted by: Jaap | 2009-09-29

Verwys no 61(vorige navraag)

Ek is 67, kort en bonkig. Dik nek, sterk skouers. Geskiedenis van rugby, roei, metaal(sweis)werk. Albei hande reeds suksesvol gesny vir karpale tonnelsindroom. Ondervind spontane pyn in regterbo-arm-skouer bedags en snags (as ek op rug of linkersy lê ) wat onmiddellik verlig as ek voorarm oor kop plaas, of snags, op die regterskouer gaan lê  met 2 kussings onder kop.Armbewegings nie gestrem nie.







Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

Beste Jaap,

daar is darem vele oorsake van die soort van skouerpyn waarvan jy kla. Dit kan 'n rotatorkraagskeur wees, artritis of selfs verwysde pyn vanaf 'n senuwee letsel af . 'n Ondersoek van die skouer en tenminste 'n X-straal sal mens baie nader aan die diagnose bring. Kyk gerus na ons webblad : www.shoulderinstitute.co.za en dan na "shoulder pain". Jy sal daar ook meer differensiele diagnoses sien.

Groete,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement