advertisement
Question
Posted by: Marico | 2012/05/06

verwys na 692 slegte spysvertering, galblaasontsteking

Dankie vir u antwoord op my vorige vraag. Ongelukkig is orgaan oorplanting nie ''n opsie. Hy is verstandelik gestremd en sou nie kwalifiseer daarvoor.

Simptome het vererger en is tans in hospitaal. Galblaasontsteking en gastritis is onder andere gediagnoseer wat agv sy swak hartspierfunksie, voorlopig konserwatief behandel word. Wat is die risiko met narkose indien die galblaas verwyder moet word. Sy hemoglobien was 8 met opname en het geval na 3.5. Binneaarse yster is toegedien.

Kon sy hartmedikasie gelei het tot die ingewand infeksie?

Baie dankie vir u aandag hieraan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marico

Die hartversaking is die oorsaak van gastritis en galblaasontsteking. Narkose dra wel 'n risiko, maar ek is seker dat dit veilig sal wees en dat die dokters nie onnodige kanse sal neem nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement