advertisement
Question
Posted by: Tash | 2009/09/07

VERWYS

Kan dokter my asb verwys na ' n plastiese chirurg/ortopeut vir my voete asook met vorige littekens van vorige operasies op my voete?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tash
Ek kan jou nie verwys nie, verkieslik moet jou huisdokter 'n verwysingsbriefie skryf. Jy kan egter op www.medpages.co.za gaan kyk waar daar 'n ortopeed/plastiese chirurg naby jou is ( as dit net vir die littekens is, is 'n plastiese sjirurg die regte persoon, as die voete nog seer is is 'n ortopeed die regte persoon)
Kyk Regs onder is 'n blou blok wat sê "free search" - klik daarop en volg die aanwysings.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement